24 Jul 2011

Sondag

is my afdag. My lief maak kos en potter in sy tuin, en ek lees,

Photobucket
Young Woman Reading By A Window, Delphin Enjo

En dink...
Daydreams
Daydreams Art Print
Stone, Marcus


En wonder oor allerande dinge,
The Tryst

The Tryst Giclee Print

Holyoake, William


en ek rus, sodat ek Maandag met nuwe energie en entoesiasme kan begroet.