tag:blogger.com,1999:blog-742419860813320227.post4562886453917244215..comments2023-10-21T12:57:58.979+02:00Comments on Poplap met 'n Stoflap: UiteindelikSantiehttp://www.blogger.com/profile/13702068968209305532noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-742419860813320227.post-35344843902015795342011-10-13T21:30:39.210+02:002011-10-13T21:30:39.210+02:00Ek het baie geduld,ja, miskien soms te veel; ek by...Ek het baie geduld,ja, miskien soms te veel; ek byt vas soos 'n boelhond as ek iets graag wil doen, en aanvaar dit moeilik as ek iets nie regkry nie.Ek het eendag vir 400km van Centurion tot in Vryburg gesukkel om 'n roos te hekel, van 'n voorbeeld lappie van my lankal-oorlede ouma Dorie af. Dit was voordat ek en Google so 'n hegte vriendskap gesmee het:)<br /><br />Die genoemde Ousus onthou haar Kleinsus verjaar- sy het hope blink planne en visioene van perfekte geskenke!Santiehttps://www.blogger.com/profile/13702068968209305532noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-742419860813320227.post-88615422895494760582011-10-13T19:11:36.336+02:002011-10-13T19:11:36.336+02:00Ek hoop dat 'n sekere Ousus onthou, dat daar &...Ek hoop dat 'n sekere Ousus onthou, dat daar 'n Kleinsus is, wat die einde van die maand verjaar. Sy het darem al 'n breisak, maar nog nie 'n naaldwerk stel nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-742419860813320227.post-59311278301669011242011-10-13T08:13:09.414+02:002011-10-13T08:13:09.414+02:00Dis so mooi, jy moet 'n baie geduldige mens we...Dis so mooi, jy moet 'n baie geduldige mens wees.Anonymousnoreply@blogger.com