tag:blogger.com,1999:blog-742419860813320227.post6622353737033043517..comments2023-10-21T12:57:58.979+02:00Comments on Poplap met 'n Stoflap: 'n Baie ou poppieSantiehttp://www.blogger.com/profile/13702068968209305532noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-742419860813320227.post-30001663263544224832012-07-11T15:22:08.328+02:002012-07-11T15:22:08.328+02:00Dankie vir jou lekker briefie Hetta, en ook vir di...Dankie vir jou lekker briefie Hetta, en ook vir die foto's wat jy op FB gedeel het. <br />Ek het nog 'n paar 'makeover' kandidate, onder andere so 'n kleinderige poppie, Betsie. Haar groottoon is afgekou, en meeste van haar haartjies het uitgeval. Ek sla vir haar 'n hoedjie en skoentjies ook moet hekel, voordat sy by Thysie kan sit.Santiehttps://www.blogger.com/profile/13702068968209305532noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-742419860813320227.post-71949087487572766542012-06-28T19:53:59.934+02:002012-06-28T19:53:59.934+02:00Oe, ek onthou daai poppies. En die hartseer as die...Oe, ek onthou daai poppies. En die hartseer as die rekkie breek en die poppie lĂȘ in stukke, en die planne wat my ma gemaak het om hulle heel te kry. Van haarrekkies as dit beskikbaar is (ons het op 'n plaas ver van alles gebly) tot broekrek, en die sukkel om dit met 'n hekelpen om die hakies en deur die poppie te kry. My seuntjie pop was nie so beweeglik nie, hy was 'n soliede stukkie plastiek, en sy een skoentjie was stukkend waar ek hom gekou het. Sy hare was so krullerige, geel plastiek, en sy broekie was rooi met 'n wit hempie, dis nou voor hy begin verblyk het en hy vleeskleurig geword het. Gertjie. En dan was daar Seunk, die "volwasse" vorm van Seuntjie, ons een buurman se naam. Dit was my geliefde teddiebeer , sonder neus, en met die bruin plastiese hande, ookal heelgemaak waar dit losgetrek het. Wat van jou oupa se naam? As dit mooi en outyds is?<br />(Hetta)Anonymousnoreply@blogger.com