Ek het vanoggend die 'rok-voor-voor-die-trourok' gesny, sal nou- nou daarmee begin.
(Anzelle hulle se troue is om die draai, en ek maak die rok. Gelukkig wil sy 'n rok sonder fieterjasies hê!)
Waar ek my knutselry en mymerings met die wye wêreld deel. Sharing my musings and makings.
al het sy oorspronklik aan Willem behoort. Dis ingewikkeld, maar katmense behoort te verstaan. So, waar ek is, is Soekie, daarom is sy op amper al my foto's.

