Waar ek my knutselry en mymerings met die wye wêreld deel. Sharing my musings and makings.
Wys tans plasings met die etiket Sagte speelgoed. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Sagte speelgoed. Wys alle plasings
24 Mrt. 2012
Uit my wolmandjie
Ek het maande gelede al 'n dogtertjie 'n kat belowe. Sy is uiteindelik klaar. Ek kon nie 'n patroon vind wat my geval nie, en het toe maar geimproviseer. Ek moet nou net naastenby neerskryf wat ek gedoen het, want ek sal sekerlik weer so een aandurf. Daar is meer foto's van die plesierigheid hier, op my ander blog.
Teken in op:
Plasings (Atom)