16 Sep. 2011

My hart het nie net plek vir een kat nie



maar dit mag dalk so lyk. Want sien, al behoort ons huis aan twee katte, is ek Soekie se mens, al is sy Stefan se kat.



 En Stefan is Mei-Mei se mens, al het sy oorspronklik aan Willem behoort. Dis ingewikkeld, maar katmense behoort te verstaan. So, waar ek is, is Soekie, daarom is sy op amper al my foto's.
Maar dit beteken nie Mei-Mei het nie 'n plekkie in my



 

handsak





boekrak 

fotoboks







(geredigeer- Mei-Mei was gladnie beindruk met hierdie inskrywing nie. In haar eie woorde:
Volgende keer sal ek toestemming vra, jammer:(

2 opmerkings:

Anoniem het gesê...

Hello, jy skryf fantasties! Hier is 'n skakel na iemand wat verskriklik lief is vir katte. http://vet8zuerich.wordpress.com/2011/08/17/n-lang-reis-na-geluk/

Santie het gesê...

Dankie vir die kompliment, en vir die skakel- ek gaan beslis daar inloer:)