22 Feb. 2012

Ek het heerlik gespeel


 met al my wolle en krale en gare, en vir Melanie 'n persent gemaak vir haar verjaardag, vir haar spiksplinternuwe huis.




Ek het blommetjies gehekel 













 
 

en blare, en stingeltjies


 dit alles vasgestik op materiaal

en versier met krale, knope en gare
 


en twee vriendelike kussingtjies gemaak.
 







1 opmerking:

Anoniem het gesê...

Wow dis oulik!! :) Baie mooi, hoop om ook tyd vir sulke goed te kan kry!! Hou so aan! x

Maritza