29 Nov. 2011

Kyk solank hier


Dit was Saterdag 'n blinkskoon, windstil dag. 



 Die koek was iets uit 'n ander wêreld.


En die kaalvoet bruid die mooiste wat ek nog gesien het. Ja, ja, ek weet dis my dogter- maar lyk dit nie of sy uit 'n skildery ontsnap het nie? 

Hierdie foto's is net 'n voorsmakie- sodra ek almal gekry het sal ek  volledig verslag doen! 







1 opmerking:

Anoniem het gesê...

Ag alles was perfek. Ons het baie lekker gekuier.